Kort jy hulp? Gesels met ons.
-16%
Kitsproteïen hawer
Original price was: R249.00.R209.00Current price is: R209.00.
Vinnige veselryke ontbyt
Kenners beveel ‘n totale dieetveselinname van 25 tot 30 gram per dag aan en die meeste van ons skiet tekort om genoeg vesel in te kry.
Vesel is die sleutel vir goeie gesondheid, en hawer is ryk daaraan. Ontbyt is ‘n goeie tyd om meer vesel te kry, veral ‘n hawermout-ontbyt!
Dié kitsproteïen hawer is koringvry, glutenvry, laag in vet, ryk in vitamiene en minerale, en bevat essensiële amminosure.
Vesel help ook om ‘n gevoel van volheid te handhaaf, veral as dit met proteïen gepaard gaan.
Die Splinternuwe Jy Kitsproteïn Hawer (oorspronklike geur) is maklik en vinnig om te maak!
Uit voorraad
Inhoudsmaat
750 gram
Samestelling en voordele
- Laag in vet
- Koringvry
- Glutenvry
- Ryk in vesel
- Vitamiene en minerale
- Amminosure
Gebruiksaanwysings
- Meng 50 g poeier (4 opgehoopte lepels) en 200 ml kookwater.
- Voeg versoeter by na smaak.
- Water kan vervang word met melk van keuse.

