DIEBYBEL@KINDERS
Stephan Joubert, Jan van der Watt, Hennie Stander en ander

Verkoop deur Voelgoed Bestellings

R149.00 / maand vir 3 maande

Weer beskikbaar! ‘n Beperkte drukoplaag is vanaf 3 November beskikbaar

God se boodskap in ‘n taal wat kinders verstaan

DieBybel@kinders, waarvan méér as 50 000 eksemplare al verkoop het, is wéér beskikbaar. Die Ou en Nuwe Testament is in maklike Afrikaans deur kundige Bybelvertalers vertaal – spesiaal vir kinders!

Beskikbaar op terugbestelling

Voeg in Mandjie
Koop Nou

SKU: 9781432209544-1-1 Kategorie:

AFBETAAL-opsie vir DieBybel@kinders

R149 Deposito + R149 volgende maand + R149 daaropvolgende maand

Deposito nie terugbetaalbaar nie

Bestelling slegs geldig indien ten volle afbetaal

 

God se boodskap in ‘n taal wat kinders verstaan

DieBybel@kinders, waarvan méér as 50 000 eksemplare al verkoop het, is wéér beskikbaar.

Die Ou en Nuwe Testament is in maklike Afrikaans deur kundige Bybelvertalers vertaal – spesiaal vir kinders!

Die skrywerspan van dieBybel@kinders het met verantwoordelikheid God se Woord getrou aan die betekenis in maklike Afrikaans vertaal, spesiaal vir kinders.

  • Aan die begin van elke boek is daar ’n kort inleiding wat die opsomming van die inhoud gee, om dit maklik en verstaanbaar te maak.
  • Die Bybelboeke is ook in korter dele ingedeel met ’n opskrif wat mooi verduidelik waaroor die spesifieke deel gaan.
  • Die sinne is lekker kort en lees maklik omdat eenvoudige woorde gebruik is.
  • Dit is ideaal vir voorlees, maar tog is die taal so maklik dat dit net reg is vir selflees ook.
Verkoop deur megan
Original price was: R109.00.Current price is: R89.00. -18%
Verkoop deur Voelgoed Bestellings
Original price was: R1,449.00.Current price is: R729.00. -50%
Verkoop deur Voelgoed Bestellings
Original price was: R1,449.00.Current price is: R729.00. -50%