Kort jy hulp? Gesels met ons.
-60%
DIEBYBEL@KINDERS
Stephan Joubert, Jan van der Watt, Hennie Stander en Phil Botha
Original price was: R449.00.R179.00Current price is: R179.00.
God se boodskap in ‘n taal wat kinders verstaan
DieBybel@kinders, waarvan méér as 50 000 eksemplare al verkoop het, is wéér beskikbaar. Die NUWE TESTAMENT MET PSALMS EN SPREUKE is in maklike Afrikaans deur kundige Bybelvertalers vertaal – spesiaal vir kinders!
481 in voorraad
Voeg in Mandjie
Koop Nou
God se boodskap in ‘n taal wat kinders verstaan
DieBybel@kinders, waarvan méér as 50 000 eksemplare al verkoop het, is wéér beskikbaar.
Die NUWE TESTAMENT MET PSALMS EN SPREUKE is in maklike Afrikaans deur kundige Bybelvertalers vertaal – spesiaal vir kinders!
Die skrywerspan van dieBybel@kinders het met verantwoordelikheid God se Woord getrou aan die betekenis vertaal, spesiaal vir kinders.
- Aan die begin van elke boek is daar ‘n kort inleiding wat die opsomming van die inhoud gee, om dit maklik en verstaanbaar te maak.
- Die Bybelboeke is ook in korter dele ingedeel met ‘n opskrif wat mooi verduidelik waaroor die spesifieke deel gaan.
- Die sinne is lekker kort en lees maklik omdat eenvoudige woorde gebruik is.
- Dit is ideaal vir voorlees, maar tog is die taal so maklik dat dit net reg is vir selflees ook.
| Gewig | 0.5 kg |
|---|---|
| Dimensions | 22 × 15.5 × 3 cm |


