Die Laaste Donkermaan [E-boek]

Original price was: R149.00.Current price is: R74.50.

“’n Roman wat lekker lees, jou meusleur… en laat ontsnap uit jou daaglikse roetine.”
ELSA WINCKLER, romanskrywer

Die teleurstelling van onbeantwoorde liefde
Marissa Kleynhans
Slegs ‘n tweedehandse hart verstaan eerstehandse pyn.
My waarheid lê in jou laaste afsêbrief … in my laaste traan wat slegs die donkermaan sal verstaan.

Die laaste donkermaan
Word getransformeer deur dit wat die waarheid jou leer.

‘n Verhaal oor Namakwaland en sy mense en die hart van ʼn vrou wat die liefde ken as iets wat seermaak.

990 in voorraad

Original price was: R149.00.Current price is: R74.50.

990 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou

SKU: oudioboekdonkermaan-1 Kategorie: Etiket: