#Voelgoed30-vieringstydskrif

R149.00

[Slegs op Android-toestelle beskikbaar.]

Voelgoed Media vier 30 jaar met die #Voelgoed30-vieringstydskrif!

Die mees geliefde en geleesde artikels – stories wat jou hart aanraak en jou laat glimlag!

#Voelgoed30-vieringstydskrif

R149.00

Voeg in Mandjie
Koop Nou

Kategorie:

‘n Eens-in-‘n-leeftyd digitale tydskrif met stories wat jy een keer ervaar – maar vir altyd onthou!

● Ware verhale van groei, genesing en nuwe begin
● Getuienisse van vroue wat nuwe hoop gevind het
● Mentorskap en tydlose insig om die beste jy te wees
● Geloofsinhoud vir wanneer die wêreld druk
● Motivering om positiewe veranderinge te maak
En méér …

PLUS!
Bonusinhoud, verrassingsbladsye en spesiale herinneringe wat dié uitgawe ‘n onthou-tydskrif maak!