Oulike ma-TYDSKRIFBOEK

Original price was: R99.00.Current price is: R69.00.

Oulike Ma-tydskrif

As ma het jy soms iets nodig wat jou in ‘n kits beter sal laat voel. Naas sjokolade is hierdie tydskrifboek die beste oplossing! Dit het alles waarvan jy in ‘n tydskrif hou – kleurryke bladsye, pragtige foto’s en ‘n maklik-lees-uitleg.
Die tydskrifboek het verskillende afdelings en bevat alles wat jy wil weet oor ʼn oulike ma, gelukkige kinders, ʼn liefdevolle gesin, perfekte ouerskap en goeie waardes.

Oulike ma-TYDSKRIFBOEK

Original price was: R99.00.Current price is: R69.00.

Voeg in Mandjie
Koop Nou

Kategorie:

As ma het jy soms iets nodig wat jou in ‘n kits beter sal laat voel. Naas sjokolade is hierdie tydskrifboek die beste oplossing! Dit het alles waarvan jy in ‘n tydskrif hou – kleurryke bladsye, pragtige foto’s en ‘n maklik-lees-uitleg.

Gretha Wiid beantwoord kopkrap vrae oor kinders en hulle seksopvoeding en Hettie Brittz se tydlose raad oor dissipline sal jou laat sug van verligting.

Uiteindelik kom die waarheid op kleurryke en lekkerleesbladsye uit: Ma’s hoef nie meer daarna te streef om perfek te wees nie. Die Oulike Ma-tydskrifboek sal jou help om die perfeksie binne jouself te ontdek.