#Voelgoed30-vieringstydskrif

Original price was: R99.00.Current price is: R29.00.

Voelgoed Media vier 30 jaar met die #Voelgoed30-vieringstydskrif!

“In 2026 vier Voelgoed Media iets baie groter as net ‘n verjaarsdag – ons vier 30 jaar van inspirasie!” sê Venessa Schoeman, redakteur van die vieringstydskrif.

Die #Voelgoed30-vieringstydskrif verskyn 26 Januarie in digitale formaat, met artikels en stories wat jou hart raak en jou laat glimlag!

Beskikbaar op terugbestelling

Original price was: R99.00.Current price is: R29.00.

Beskikbaar op terugbestelling

Voeg in Mandjie
Koop Nou

Kategorie:

‘n Eens-in-‘n-leeftyd digitale tydskrif met stories wat jy een keer ervaar – maar vir altyd onthou!

● Ware verhale van groei, genesing en nuwe begin
● Getuienisse van vroue wat nuwe hoop gevind het
● Mentorskap en tydlose insig om die beste jy te wees
● Geloofsinhoud vir wanneer die wêreld druk
● Motivering om positiewe veranderinge te maak
En méér …

PLUS!
Bonusinhoud, verrassingsbladsye en spesiale herinneringe wat dié uitgawe ‘n onthou-tydskrif maak!

Original price was: R109.00.Current price is: R89.00. -18%