Ek lief #Voelgoed-koelhanddoek

R99.00

Die Ek lief #Voelgoed-koelhanddoek is uit gevorderde verkoelingsmateriaal vervaardig is, en ontwerp om gerieflik by jou te dra, sodat jy waar jy ook al gaan, altyd gemaklik en koel kan bly.

Week die koelhanddoek eenvoudig in water, draai dit uit en ‘klap’ dit om die verkoelingseffek te aktiveer. Dit bied onmiddellike verligting teen die hitte.

Die koelhanddoek kan in die wasmasjien gewas word en is gemaak om herhaalde gebruik te weerstaan. Die hoëgehalte-materiaal en kleurstof verseker dat die kleure helder bly, selfs ná herhaalde gebruik en wasbeurte.

Slegs ‘n beperkte hoeveelheid koelhanddoeke van elke kleur is beskikbaar!

Kies jóú koelhanddoek vir die #GirlsBoot volgens jou nommereenkleur óf jou gunstelingbekende (in wie se span jy wil wees):
Choose an option

R99.00

Voeg in Mandjie
Koop Nou

SKU: N.v.t. Kategorie:

Die Ek lief #Voelgoed-koelhanddoek is jóú moet-hê metgesel om koel, verfris en vol energie te bly – of jy nou op die #GirlsBoot-dek stap, by die swembad ontspan, met vakansie is, of bloot die warm somersdae trotseer.

Bestel nóú jou koelhanddoek – en betaal nét R99 (in plaas van R129) per koelhanddoek

Kies jóú koelhanddoek vir die #GirlsBoot volgens jou nommereenkleur óf jou gunstelingbekende (in wie se span jy wil wees):

Pers, Donker Pienk, Lig Pienk, Donker Blou, Lig Blou, Rooi, Donker Grys, Lig Grys

Original price was: R99.00.Current price is: R0.00.
Original price was: R149.00.Current price is: R99.00. -34%
Original price was: R499.00.Current price is: R449.00. -10%