Kort jy hulp? Gesels met ons.
-50%
Soos Jesus [E-boek]
Original price was: R149.00.R74.50Current price is: R74.50.
Vernuwende insigte met voorbeelde uit die Bybel oor hoe Jesus gedink gevoel en gedoen het.
In Soos Jesus ondersoek die skrywers Jesus se denkprosesse en sy hantering van gevoelens soos dit uit sy optrede en lering in die Evangelies blyk. Dit word weliswaar aan die hand van moderne modelle en teorieë gedoen, maar werp lig op die kreatiewe prosesse wat Jesus gevolg het.
Soos Jesus is jou kompas wat vir jou die rigting kan aandui waar jy jou weg in die 21ste eeu moet vind.
990 in voorraad
Voeg in Mandjie
Koop Nou
Original price was: R189.00.R113.00Current price is: R113.00.
-40%
